Academia.edu no longer supports Internet Explorer.
To browse Academia.edu and the wider internet faster and more securely, please take a few seconds to upgrade your browser.
2009
2013
Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad Magister in Opvoedkunde (Opvoedingsbeleidstudies) aan die Universiteit van Stellenbosch Studieleier: Prof. Nelleke Bak ii VERKLARING VAN EGTHEID Deur hierdie tesis/proefskrif elektronies in te lewer, verklaar ek dat die geheel van die werk hierin vervat , my eie, oorspronklike werk is, dat ek die alleenouteur daarvan is (behalwe in die mate uitdruklik anders aangedui), dat reproduksie en publikasie daarvan deur die Universiteit van Stellenbosch nie derdepartyregte sal skend nie en dat ek dit nie vantevore, in die geheel of gedeeltelik, ter verkryging van enige kwalifikasie aangebied het nie.
2009
Deur hierdie tesis elektronies in te lewer, verklaar ek dat die geheel van die werk hierin vervat, my eie, oorspronklike werk is, dat ek die outeursregeienaar daarvan is (behalwe tot die mate uitdruklik anders aangedui) en dat ek dit nie vantevore, in die geheel of gedeeltelik, ter verkryging van enige kwalifikasie aangebied het nie.
2014
Attribution -You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any reasonable manner, but not in any way that suggests the licensor endorses you or your use. o NonCommercial -You may not use the material for commercial purposes. o ShareAlike -If you remix, transform, or build upon the material, you must distribute your contributions under the same license as the original. How to cite this thesis Surname, Initial(s). (2012) Title of the thesis or dissertation. PhD. (Chemistry)/ M.Sc. (Physics)/ M.A. (Philosophy)/M.Com. (Finance) etc. [Unpublished]: University of Johannesburg. Retrieved from: (Accessed: Date). i i i DANKBETOIGIHGS Dank en waardering word betuig teenoor: * Die Een en Almagtige wat my deur sy Liefde en Genade dra. * Dr. H.C. Geyser, kalmte, opregte voorbeeld. my studieleier, vir haar leiding, begrip, belangstelling, aanmoediging en uitnemende * Mnr. D.H. Hortje, vir sy belangstelling, aanmoediging en begrip. * Die hoofde en beginneronderwysers wat In bydrae van onskatbare waarde tot hierdie ondersoek gelewer het. * My familie vir hul belangstelling, onderskraging, betrokkenheid en eindelose geduld. * Die Transvaalse onderwysdepartement wat my toegelaat het om die ondersoek te onderneem. * Mej. s. Jooste vir die drukwerk en tegniese versorging van die skripsie. * In Besondere mens, gevul met ongekende liefde en begrip, sonder wie se ondersteuning hierdie ondersoek nie voltrek sou word nie. HOOFSTUK 4 BEVINDINGE 4.1 4.2 4.3 INLEIDING FOKUSONDERHOUDE NAYEWE SKETSE 4.4 RESENTE ONDERSOEKE 4.4.1 In Induksieprogram vir beginneronderwysers vii en Oorgangstadium Onderwysprobleme Sosialisering Emosionele belewing van spesiale onderwys Emosionele belewing van die spesiale skoolleerling Onvoldoende onderwyseropleiding voorbereiding vir spesiale onderwys Positiewe praktykbelewing Negatiewe praktykbelewing 4.3.4 4.3.5 4.4.1.1 4.4.1.2 4.4.1.3 4.3.3 4.3.1 4.3.2 4.4.2 4.4.3 4.4.4 Inskakeling deur die beginneronderwyser Menseverhoudinge as In bestuursessensie vir personeelontwikkeling Konflikhantering in spesiale skole 59
2008
Die voordele van die vraelys 99 4.4.2 Die nadele van die vraelys 100 4.4.3 Die ontwerp van die vraelys 100 4.4.3.1 Voorbereiding van die vraelys 100 4.4.3.2 Die konstruksie en formaat van die vraelys 101 4.5 ONDERHOUDE 102
South African Journal of Communication Disorders, 1996
Resente navorsing lê toenemend klem op die rol van die spraak-taalterapeut by taalleergestermde kinders. 'n leemte is ergterin bestaande literatuur geidentifiseer betreffende die taalfunksionering van die van die ouer taalleergestremde kind in die skool. Die moontlikheid vir die voortbestaan van gesproke en geskrewe taalprobleme by leerlinge wat uit die hulpklas teruggeplaas is in hoofstroomonderwys, het as motivering vir hierdie studie gedien. Die empiriese studie is op agt-en-twintig Afrikaanse en Engelsprekende standerd twee oud-hulpklasleerlinge uitgevoer. Die proefpersone se peil van taal- en skolatiese funksionering is kwalitatief en kwantitatief ontleed en beskryf, deur die gebruik van die Toets vir mondelinge Taal Taalproduksie en die Suid- Afrikaanse Skryftaaltoets. Die resultate van die studie toon dat 'n beduidende presentasie van die proefpersone gesproke en geskrewe taalprobleme ondervind en 'n agterstand in die vakke Afrikaans en Engels vertoon. Betekenisvo...
2017
my ouers, Wimpie & Maureen en skoonouers, Charl & Carin, en my broers. Dankie dat julle in my geglo het en my onophoudelik aangemoedig het. Dankie vir al julle liefde en ondersteuning. Ek dank God elke dag vir julle. Die kennis en ervaring wat ek in hierdie studie opgedoen het, word opgedra aan die leerders in die Noord-Kaapprovinsie (Pixley Ka Semedistrik) van Suid-Afrika.
Per Linguam, 2013
ierdie artikel oorweeg die rol van affektiewe en kulturele faktore in die verwerwing van 'n weede taal. Faktore soos motivering en die gesindhede en emosionele toestande van leerders ord bespreek op grond van 'n in-diepte literatuurstudie. Schumann se Akkulturasie-model ord van nader beskou om die moontlike toepassing daarvan in die Suid-Afrikaanse konteks te valueer. Die artikel sluit met 'n beskrywing van die praktiese implikasies van hierdie faktore in ie vorm van 'n lesmodule vir swart volwasse leerders van Afrikaans as 'n tweede taal, wat ebruik maak van kultuurverskynsels. his article considers the role of affective and cultural factors in the acquisition of a second anguage. Factors such as motivation and the attitudes and emotional states of learners are iscussed on the basis of an in-depth literature study. Schumann's Acculturation Model is 1nalysed from the point of view of its possible relevance to the South African context. The article ~loses with a description of a lesson module using aspects of different cultures, which was Jresented to black adult learners of Afrikaans as a second language. faalverwerwing is 'n uiters komplekse proses wat uit verskeie dimensies bestaan en wat deur 'n 7V'je verskeidenheid faktore bepaal word. Die faktore is van beide 'n eksterne aard (bv. die ;pesifieke optrede van die onderwyser, die keuse van onderrigmetode, die blootstelling aan die .eikentaal, die terugvoering wat studente ontvang, ens.) sowel as 'n interne aard (bv. die leerder ;e taalaanleg, intelligensie, keuse en gebruik van leerstrategiee, ens.). Daar is min ~enstemmigheid in die literatuur oor watter rol elkeen van hierdie faktore speel en nog minder consensus oor watter faktor die belangrikste is. Twee fasette waaraan daar die afgelope tyd deur 1avorsers heelwat aandag geskenk is, is die affektiewe dimensie van taalverwerwing aan die een cant, en die rol van kultuur in die aanleer van 'n tweede ofvreemde taal aan die ander kant (Ellis l994). Alhoewel daar ook nie eensgesindheid is oor die relatiewe belangrikheid van die faktore 1ie, word die beduidende rol van beide universeel erken, in so 'n mate dat Brown (1987:114-51
HTS Teologiese Studies / Theological Studies, 2014
A practical-theological reflection on coaching and equipping children for service as a way to emulating the attitude of Christ. The hypothesis for this research is that the youth is an inherent part of the church. The church, which includes the children, received spiritual gifts from God. The edification of the church is the main purpose in the utilisation of all the gifts. The church received a significant responsibility in equipping and convoying children to be obedient in their calling to be followers of Jesus Christ. Parents and children must use their gifts for their own diakonia. The word diakonia gives expression to the fact that diakonia must take place in accordance to the calling by God. In recent research the expression diakonia also received a more comprehensive meaning. The research field will be explored in four phases and, in doing so, try to come to grips with the current practical-theological situation. In phase one the authors tried to offer a descriptive reflectio...
LitNet Akademies, 2023
die inkorporering van die ASA in akademiese vakke baie sinvol is en dat dit die akademiese skryfvermoë van die studente wat die program gebruik het, verbeter het.
2011
The moderate growth in the number of whites using Afrikaans as their mother tongue conceals a worrying trend of language shift. Among coloured adults the percentage of Afrikaans speakers decreased markedly due to language shift. Yet previous studies indicated that the coloured Afrikaans-speaking demographic has enjoyed steady growth, especially outside the Cape Peninsula. This could indicate the emergence of regional polarisation, resulting in localised language shift toward English in the Cape Town metropolitan area. Surveys also indicate the proliferation of English as an additional language. Whereas in 2003 only 30,1 percent of white Afrikaans households used English, its usage increased to 50,4 percent in 2008. The corresponding figures for coloured households indicate that English was an additional language in 36,9 percent of households in 2003, which grew to 45,4 percent in 2008. Coloured Afrikaans speakers have traditionally mixed their mother tongue with English, but (as the above figures demonstrate) in five years mixed language use among Afrikaans-speaking whites surpassed that of coloureds. The extent of language mixture varies: from a sporadic English word, up to whole sentences could be inserted. Schlemmer posits that Afrikaans speakers are returning to a situation similar to that of a century ago, when many Afrikaners utilised Dutch or English for the purposes of formal or technical communication (sometimes even in love letters). He suggests that this should serve as a warning sign regarding the Afrikaans language. This article describes the factors and trends leading to the loss of status and function of the Afrikaans language; factors which promote language shift; and the weakening of forces that oppose language shift.
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en …, 2011
In die lig van die kontroversie waardeur stelsels vir gehalteversekering vir hoër onderwys wêreldwyd gekenmerk word, verskaf hierdie artikel 'n kritiese oorsig van die teorie en praktyk van gehalte in hoër onderwys. 'n Oorsig van die stand van sake in Suid-Afrika word ook verskaf, met die fokus op die nuwe gehalteversekeringstelsel vir hoër onderwys wat tans geïmplementeer word. Ten spyte van goeie bedoelings, neig die nuwe stelsel vir Suid-Afrika egter tot oordrewe burokrasie, met 'n beperkte potensiaal vir diepgaande verandering en die bevordering van gehalte. Dit is as gevolg van die klem daarvan op toerekenbaarheid (accountability), eerder as op voortdurende verbetering (continuous improvement). Werklike verbetering is 'n intern-gedrewe proses wat nie deur burokratiese meting en beheer bewerkstellig kan word nie. In pas met die internasionale ervaring toon hierdie artikel aan dat 'n meer plooibare begrip van wat gehalte in die konteks van hoër onderwys beteken, in Suid-Afrika benodig word. Só 'n benadering behoort bo en behalwe die definiëring en versekering van gehalte, ook op die verbetering daarvan gerig wees. Die vertrekpunt moet egter gehalteverbetering en nie gehaltebeheer en-versekering wees nie.
South African Journal of Education, 2004
Die insette van Johan le Roux (vroeër van die Fakulteit Opvoedkunde, Pretoria) tot die inisiële dokument word m et dank erken.
Verbum et Ecclesia, 2000
�What will this child become?� Childhood in the world of Jesus (Part 2) This is the second part of an historical investigation into the conditions and experiences of childhood in first century Palestine. Aspects of early childhood, socialisation and education are discussed. The issue, �Jesus and the children� is explored briefly.
Lexikos
Spatial and Temporal Lexicographic Deictic Anchoring. In this contribution attention is given to deixis as it is known in the field of semantics. The transfer of deixis to lexicography is discussed and the concept of lexicographic deictic anchoring is brought to the fore. It is shown how this anchoring can be executed in different ways. Lexicographers need to decide how to employ this procedure in a specific dictionary. Different types of text segments can be used to enable deictic anchoring. These segments that include items, item symbols and item parts are briefly discussed. The main focus of this article is on spatial and temporal lexicographic deictic anchoring. Different deictic markers and anchoring procedures are discussed. In this regard it is shown that dictionaries do not only employ single items but also item complexes and that these item complexes can have a uniform or a hybrid format. It is suggested that successful deictic anchoring often demands that dictionaries shou...
In die skriflig, 1996
See, hear and know: Basic-theoretical perspectives on instruction in faith by celebrating Passover. A survey o f Old Testam ent data In this article it is contended that God him self instructs his covenant people in a concrete and visible manner by revealing Him self to this people. Attention is paid to God as subject o f instruction, the parents as subjects o f instruction and the people o f the covenant as subject o f instruction. Furthermore, extensive attention is paid to the aim o f instructing the children o f the covenant by celebrating the Passover. In this respect the dimensions o f seeing, hearing and knowing as perspectives o f cardinal importance in instructing children are analysed. Finally, guidelines are given fo r the praxis o f instructing children o f the covenant in faith. * God het die kiag van die volk gehoor. _______* God het gedink aan sy verbond met Abraham, Isak en Jakob._
Koers - Bulletin for Christian Scholarship, 1984
The o b j e c t iv e o f t h is a r t ic le is to d is c u s s the task o f the S u b je ct P h ilo s o p h y. The tas k o f th e Sub je ct P h ilo s o p h y is com p a red to th e ro le s o f the d e t e c t iv e , th e t r a n s la to r and the c r i t i c. Die va k fllo so fle Is 1n twee vroeëre a rtik e ls om skryf as daardie onderafdellng van die vakwetenskap wat die antwoorde ondersoek wat op 'w at 1s ? '-v r a e ten opsigte van die grondbegrippe van Vi vakwetenskap gegee word of gegee behoort te word. Die doel van h ie rd ie a rtikel is om die taak van die vakflloso fle van naderby te beskou. Daar word ee rste n s tussen va k fllo so fle in Vi rulmer en enger sin onderskei, en t weedens word die taak van die va k fllo so fle 1n terme van die ro lle van speurder, tolk en k ritlk u s om skryf.
Loading Preview
Sorry, preview is currently unavailable. You can download the paper by clicking the button above.