Papers by Ronel Kleynhans

British Journal Of Guidance & Counselling, 2024
The field of performing arts presents an often unpredictable area for career development. Yet man... more The field of performing arts presents an often unpredictable area for career development. Yet many people are drawn to this field as their chosen career trajectory. This study examines the life-career experiences that shape performing artists' trajectories within the framework of career construction theory. Using a qualitative multiple case study design, data was generated by Career Interest Profiles (CIP), career construction interviews (CCI), life-design counseling, and publicly available information. Thematic analysis uncovered two primary themes: the unique journey of performing artists in constructing their careers and the trajectory of career development, which highlights the factors influencing perceived success or failure and the essential 'survival skill set. The research offers theoretical insights and practical understanding of protean careers in demanding industries.
is 'n dosent by die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, waar sy in... more is 'n dosent by die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, waar sy in die veld van Bedryfsielkunde doseer en nagraadse studieleiding verskaf. Sy het referate by nasionale en internasionale kongresse aangebied en was ook mede-outeur van verskeie hoofstukke in handboeke. Sy bied opleidingsprogramme in die veld van diversiteit aan en fokus op potensiaalontwikkeling van mense.

African Journal of Business Management, Sep 4, 2011
The world is characterised by political, social and economic environmental changes. International... more The world is characterised by political, social and economic environmental changes. Internationalisation and globalisation for instance, have brought about world competition and require managers to interact with and manage people who are culturally diverse. The aim of this qualitative research article therefore, is to discuss an appropriate and relevant way in which First World leaders can understand and approach their Third World workforce in Africa. Important concepts are defined, with the focus on cultural intelligence and the significance thereof to the First World leaders' understanding and approach towards Third World subordinates. Cultural intelligence can be improved by inter alia, obtaining knowledge of current leadership and management practices in Africa. Therefore, leadership and management in Africa are discussed, followed by a description of a cultural intelligence implementation model of leadership. Lastly, the focus is on servant leadership as a tool to implement cultural intelligence in the organisational context.

Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Dec 1, 2014
Ronel Kleynhans is 'n dosent aan die Departement Bedryfsielkunde by die Universiteit van die Vrys... more Ronel Kleynhans is 'n dosent aan die Departement Bedryfsielkunde by die Universiteit van die Vrystaat. Sy doseer in die veld van Bedryfsielkunde op voor-en nagraadse vlak, asook by die UV Sakeskool. Sy verskaf ook nagraadse studieleiding. Sy lewer referate by nasionale en internasionale konferensies, en is die medeskrywer van verskeie hoofstukke in handboeke. Haar fokusareas is op opleiding, organisatoriese sielkunde, loopbaansielkunde en diversiteitsbestuur. Martina Kotzé is 'n navorser in die vakgroep Bedryfsielkunde by die Sake-skool aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy is verantwoordelik vir studieleiding op meesters-en doktorale vlak. Sy is die skrywer en medeskrywer van verskeie publikasies in nasionale en internasionale akademiese vaktydskrifte en lewer talle referate by internasionale konferensies. Ronel Kleynhans is a lecturer at the Department of Industrial Psychology at the University of the Free State. She lectures in the field of Industrial Psychology at under-and postgraduate levels, as well as at the UFS Business School. She also provides postgraduate study guidance. She has delivered papers at national and international conferences, and has co-authored several chapters in text books. Her focus areas are training, organisational psychology, career psychology and diversity management. Martina Kotzé is a researcher in the subject group Industrial Psychology at the Business School of the University of the Free State. She is responsible for study guidance at Master's and Doctoral levels. She is the author and co-author of various publications in national and international academic journals, and has delivered various papers at international conferences.

Vocational identity as a mediator in the relationship between mindfulness and career adaptability among graduates in the early career stage
British Journal of Guidance & Counselling, Sep 8, 2022

Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek : navorsings- en oorsigartikels
Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke... more Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoe van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beinvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat be...

Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fi sieke gestremdhede in die werksplek Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace
RONEL KLEYNHANS is ’n dosent by die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van die Vrys... more RONEL KLEYNHANS is ’n dosent by die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, waar sy in die veld van Bedryfsielkunde doseer en nagraadse studieleiding verskaf. Sy het referate by nasionale en internasionale kongresse aangebied en was ook mede-outeur van verskeie hoofstukke in handboeke. Sy bied opleidingsprogramme in die veld van diversiteit aan en fokus op potensiaalontwikkeling van mense. MARTINA KOTZE is ’n medeprofessor in die vakgroep Bedryfsielkunde by die Universiteit van die Vrystaat. Sy is verantwoordelik vir die aanbieding van Organisasiesielkunde op nagraadse vlak en gee studieleiding aan nagraadse studente op meesters- en doktorale vlak. Sy is betrokke by die ontwikkeling en fasilitering van keurings-, selfontwikkeling- en leierskapsontwikkelingprogramme by die Bestuurskool van die UV. Sy is die outeur en mede-outeur van verskeie publikasies in nasionale en internasionale akademiese vaktydskrifte en het verskeie referate by internasionale kongre...
Ontwikkeling van verskeie vaardighede Aanspreek van alle leerdimensies Verryking van persone se i... more Ontwikkeling van verskeie vaardighede Aanspreek van alle leerdimensies Verryking van persone se innerlike wêreld Skepping van 'n veilige leerruimte Skepping van 'n spieëlbeeld van gedrag aan leerders Onmiddellike terugvoer Eienaarskap van die program Dramatiese spanning Spanning as gevolg van aksie Spanning as gevolg van verhoudings Spanning as gevolg van verrassing Spanning as gevolg van misterie Fokus Plek en ruimte IV 4.2 ONTWERP VAN DIE STUDIE 117
Ronel Kleynhans is ’n dosent aan die Departement Bedryfsielkunde by die Universiteit van die Vrys... more Ronel Kleynhans is ’n dosent aan die Departement Bedryfsielkunde by die Universiteit van die Vrystaat. Sy doseer in die veld van Bedryfsielkunde op vooren nagraadse vlak, asook by die UV Sakeskool. Sy verskaf ook nagraadse studieleiding. Sy lewer referate by nasionale en internasionale konferensies, en is die medeskrywer van verskeie hoofstukke in handboeke. Haar fokusareas is op opleiding, organisatoriese sielkunde, loopbaansielkunde en diversiteitsbestuur.
Psychological Resource Capacities (Hope, Optimism and Resilience) as Predictors of Burnout In First-Year Students at a Higher Education Institution
The International Journal of Learning in Higher Education, 2013
Psychological Well-Being and Resilience as Predictors of First-Year Students' Academic Performance
Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe, Sep 1, 2010
Abstract: Suid-Afrika is'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in... more Abstract: Suid-Afrika is'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende ...
Die verandering van houdings teenoor persone met fisieke gestremdhede: 'n Vernuwende intervensie vir die werksplek
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe, Dec 1, 2014
Changing attitudes towards people with physical disabilities: An innovative workplace intervention
Tydskrif Vir Geesteswetenskappe, Dec 1, 2014
Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace
Tydskrift vir Geesteswetenskappe
ABSTRACT South Africa experienced drastic changes in the political arena during the past two deca... more ABSTRACT South Africa experienced drastic changes in the political arena during the past two decades. These changes have given rise to improved management of the diverse South African population, compelling the effective management of people with disabilities." ...
Fresh perspectives: Industrial Psychology
Uploads
Papers by Ronel Kleynhans