Thesis Chapters by Hein Wiegand
Philosophiae Doctor in Praktiese Teologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Stel... more Philosophiae Doctor in Praktiese Teologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Stellenbosch Promotor: Prof Ian Nell Mede-promotor: Prof Malan Nel Desember 2017
Papers by Hein Wiegand

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2017.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die uitvoering van die missio e... more Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2017.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die uitvoering van die missio ecclesiae (Matt 28:16–20), wat Christus aan sy dissipels en kerk toevertrou het, word weens die kerk se gebrek aan evangelisasieperspektief, aan bande gelê. Dit het onder meer ’n beperkte ontwikkeling van evangelisasiebedieninge, ’n verwaarlosing van dissipellering en ’n stagnering en/of afwesigheid van missionale oriëntasie tot gevolg. ’n Soeke na alternatiewes om veral evangelisasie te kan bevorder, het hieruit voortgevloei; ook elemente en terreine wat ondersteunend daartoe kan meewerk, word hierby ingesluit. Om die Evangelie aan die kerkloses en kerklosses te kommunikeer, verg effektiewe, maar ook al meer innoverende benaderings tot evangelisasie. Een van die terreine waarby die meeste mense op een of ander wyse betrokke is – hetsy as speler, beampte of as toeskouer – is dié van sport en rekreasie. Vir dié rede behoort die aanwending van sport- en rekreasie-aktiwiteite ernstig oorweeg...
Page 1. A MODEL FOR PROMOTING EVANGELISM THROUGH SPORTS AND RECREATION MINISTRY: SPECIFICALLY THE... more Page 1. A MODEL FOR PROMOTING EVANGELISM THROUGH SPORTS AND RECREATION MINISTRY: SPECIFICALLY THE SOUTH AFRICAN DUTCH REFORMED CHURCH by HEINRICH JOHANN WIEGAND A THESIS ...
Uploads
Thesis Chapters by Hein Wiegand
Papers by Hein Wiegand