0% ont trouvé ce document utile (0 vote)
46 vues2 pages

Hoofstuk 11

Nh

Transféré par

znzander
Copyright
© © All Rights Reserved
Nous prenons très au sérieux les droits relatifs au contenu. Si vous pensez qu’il s’agit de votre contenu, signalez une atteinte au droit d’auteur ici.
Formats disponibles
Téléchargez aux formats PDF, TXT ou lisez en ligne sur Scribd
0% ont trouvé ce document utile (0 vote)
46 vues2 pages

Hoofstuk 11

Nh

Transféré par

znzander
Copyright
© © All Rights Reserved
Nous prenons très au sérieux les droits relatifs au contenu. Si vous pensez qu’il s’agit de votre contenu, signalez une atteinte au droit d’auteur ici.
Formats disponibles
Téléchargez aux formats PDF, TXT ou lisez en ligne sur Scribd

Hoofstuk 11

1. Jamaina het al hoe stiller geraak.


2. Sy het roekeloos spandabelrig geraak.
3. Gerald het sy eie probleme gehad.
4. Al hoe meer mense het by hom kom kla oor hulle sukkel met huise in
Dwarsmansdal.
5. Vos was aan die handuit ruk met al sy vergaderings.
6. Tydens pouse praat Jamaina met haar personeel.
7. Sy maan hulle om kalm te bly en nie betrokke te raak by opswepery
nie.
8. Gretel stem saam met Vos dat die wêreld van hulle moet weet.
9. Die volgende middag het die Vlaktevleiers in die strate van
Dwarsmansdal getoi-toi.
10. Vos was vooraan met ʼn petisie.
11. Die volgende dag was daar nog ʼn optog.
12. Die keer voor die hotel.
13. Laat die aand het iemand ʼn baksteen deur die hotel se eet
kamervenster gegooi.
14. Die storie van Vlaktevlei het in die koerante gekom.
15. Selfs die TV-mense was daar.
16. Hulle ondervra ʼn hele klomp mense.
17. Ook Vos Philander kry ʼn kans om te praat.
18. Sielie sit bo in die forklift.
19. Sy brei ʼn baba kousie.
20. Boeta sê vir Leendra hy is lief vir Sielie maar hy weet hy sal nooit
eendag met haar kan trou nie.
21. Samuel vra vir Leendra of sy gelukkig is by Phil-hulle.
22. Leendra sien Patricia se kar langs die karavaan staan.
23. Vader Gerald kom in die kerkie waar Leendra orrel speel.
24. Hy bieg dat hy vol sonde is en nie weet wat om te kies nie.
25. Sy troos hom.
26. Sy en Samuel argumenteer weer.

Alle regte voorbehou Droomdelwers Hoofstuk 11 [Link] Bladsy 1


27. Gerald kom ingestap met ʼn steenbras wat hy gevang het.
28. Gerald was stil toe hulle eet.
29. Hy loop na die jettie toe na ete.
30. Rebekka staan daar asof sy vir hom gewag het om te kom.
31. Johnny wil hê sy moet teruggaan na hom toe.
32. Gerald het nie woorde nie.
33. Sy wil nie teruggaan nie.
34. Maar sy ken vir Johnny.
35. Hy sal haar dwing.
36. Gerald soen haar.
37. Hy dink hy kan nie sonder haar klaarkom nie.
38. Sy begin weg te beweeg.
39. Hy is alleen en hy kry koud.
40. Hy loop moeg terug huis toe.
41. Gerald kan sien sy pa weet alles.
42. Hy praat met sy pa oor Rebekka se teruggaan na Johnny.
43. Hy sien haar die volgende middag weer.
44. Sy noem hom nou Pastoor.
45. Sy sê hulle hoef nie oor gister te praat nie.
46. Toe draai sy om en loop na Die Groen Hokkie toe.
47. Hy loop stadig huis toe, ellendig leeg.

Alle regte voorbehou Droomdelwers Hoofstuk 11 [Link] Bladsy 2

Vous aimerez peut-être aussi