Dit is heel eenvoudig:
- Kry ‘n webbedieningsdiens wat voldoen aan die minimum vereistes (
PHP,MySQL) - Laai WordPress af en installeer dit met die beroemde 5 minute-installasieproses deur die zip-lêer uit te pak en die webblad te besoek.
- Laai die jongste Afrikaanse vertaling af en laai dit op na
/public_html/wp-content/languages/. - Gaan na die Instellings-bladsy en kies die nuwe vertaling.