Storefront is die perfekte tema vir jou volgende WooCommerce-projek. Dis ontwerp en ontwikkel deur WooCommerce-kern programeerders en pasgemaak vir integrasie met WooCommerce en vele van die mees gewildste klantgerigte WooCommerce-uitbreidings. Dit het verskeie uitleg- en kleuropsies om jou winkel mee te personaliseer, verskeie wiggiestreke, ‘n reaktiewe ontwerp en baie meer. Programeerders sal ook mal wees…
storefront.4.6.2.zip