Blossom Spa

Commercial theme
This theme is free but offers additional paid commercial upgrades or support. View support
Blossom Spa is ‘n skoon en pragtige WordPress-tema wat gefokus is op Spa- en Salon-tipe besighede. Jy kan hierdie tema gebruik om ‘n ten volle funksionele en professionele webwerf vir jou besigheid te skep sonder voorafkennis of ervaring van kodering. Hierdie tema is die beste geskik vir besighede soos spa’s, skoonheidsalonne, welstandsentrums, masseersalonne, joga-ateljees, meditasieklasse en natuurlike gesondheidsorg- of skoonheidsondernemings. Dit is ‘n volledige aanpasbaar en mobiele vriendelike tema wat homself outomaties aanpas volgens die skermgroottes en die gebruiker die beste gebruikerservaring bied. Hierdie tema het ‘n skoon en minimale ontwerp en bied gebruikersvriendelike navigasie. Hierdie tema is ook ontwikkel met spoedgeoptimaliseerde kodes wat jou webwerf se spoed verbeter. Verder het die tema ook Schema.org-opmerking ingebou om Google te help om jou webwerf beter te verstaan en hoër te rangskik. Hierdie tema bevat ook ‘n ingeboude regstreekse pasmaaker wat jou help om jou webwerf met regstreekse voorskou aan te pas. Die sosiale media-integrasie-funksie help jou om jou sosiale media-volgelinge te verhoog en ook op ‘n effektiewe manier met jou besoekers kontak te maak. Hierdie tema bevat verskillende afdelings wat Vaandelafdeling, Diensafdeling, Maak Kennis-afdeling, Diens Twee-afdeling, CTA-afdeling, Spanafdeling, Getuigskrifte-afdeling en Webjoenalafdeling op die tuisblad is wat nuttig is om gedetailleerde inligting oor jou besigheid op ‘n behoorlike manier te verskaf. Hierdie tema kom met ‘n uitgebreide dokumentasie om jou te help om jou webwerf van nuuts af te bou sonder enige vooraf tegniese of koderingskennis. As jy enige probleem kry of enige vrae het wat verband hou met die tema, kan jy die vriendelike ondersteuningspan kontak. Gaan temabesonderhede na by https://blossomthemes.com/downloads/blossom-spa-free-wordpress-theme/, demo by https://blossomthemes.com/theme-demo/?theme=blossom-spa, lees die dokumentasie by https://docs.blossomthemes.com/docs/blossom-spa/, en kry ondersteuning by https://blossomthemes.com/support-ticket/.
Funksies
Downloads per day
Aktiewe Installasies: 5 000+
Ratings
Hulp
Het jy iets om te sê? Het jy hulp nodig?
Rapporteer
Het hierdie tema ernstige probleme?