Gaan na inhoud

wil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek wil  
Verlede Tyd  ek   wou
het gewil      
Verlede deelwoord gewilde   
   
(lêer)
Om die strewe/lus/wens/verlange/begeerte te hê.
Ek wil die wikiwoordeboek bywerk.
wil-wil

    Vertalings

  Vertalings:    wil
Engels: want(en)
Nederlands: willen(nl)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van willen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van willen
  3. derde persoon enkelvoud teenwoordige tyd van willen
1.: Ik wil.
2.: Wil je?
3.: Hy wil.