wie
Voorkoms
| Voornaamwoord |
|---|
| wie |
-
(lêer)
- Dit vra na 'n persoon
- Vraende voornaamwoord
- Wie het dit verwag?
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Voornaamwoord |
|---|
| wie |
- Dit verwys na 'n persoon
- Betreklike voornaamwoord Die woord word dikwels saam met voorsetsels gebruik na wie, met wie ens. Dit kan ook in kombinasie met die voornaamwoord se gebruik word as wie se.
- Dit is in die 1970's gestig deur Peter Sauber, wie deur middel van heuwelklimme en die "Wêreld Sport Prototipe-kampioenskap" gevorder het tot Formule Een in 1993.