weer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| weer | — |
-
(lêer)
- weer
- Temperatuur en ander atmosferiese toestande soos son, reën en wind.
- Onweer; weerlig.
- Dis die perfekte weer vir 'n piekniek.
- Die weer het ons motorhek uitgeslaan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| weer |
- Nog 'n keer; opnuut; op sy/haar/hulle beurt.
- Ek moes maar weer die skottelgoed was.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | weer |
| Verlede Tyd | ek | het geweer |
- Verdedig; verhinder/verhoed dat iets gebeur; belet; teëhou; afwend; keer.
- Ons moet ons teen fopnuus weer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|