water
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| water | waters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| watertjie | watertjies |
- Hulp:IPA: [ˈvɑːtər]
-
(lêer)
- ڤَاتِرْ , meervoud: ڤَاتِرْسْ
- wáter, wa-ter; meervoud: wáters, wa-ters
- Kleurlose, reuklose en smaaklose vloeistof, 'n verbinding bestaande uit twee dele waterstof en een deel suurstof.
- Kunsmatige vloeistof min of meer soos water.
- Afskeiding van die blaas, urine.
- Rivier, meer.
- Sekere soort siekte, watersug.
- Waters: groot hoeveelhede water, oorstromings.
- «Soos water op 'n eend se rug.»
- Dit steur nie vir hul daaraan nie.
- «Water uit 'n klip tap.»
- Om met min die onmoontlike reg te kry.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | water |
| Verlede Tyd | ek | het gewater |
| Teenwoordige deelwoord | waterende | |
| Verdere vervoegings: water (vervoeging) | ||
- Urineer, water aflaat.
- Vog afskei.
| Vertalings: water | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor water.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | water | waters |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈwoːtə], meervoud: [ˈwoːtəz], verlede deelwoord: [ˈwoːtəd]
- Brits: [ˈwɔːtə], meervoud: [ˈwɔːtəz], verlede deelwoord: [ˈwɔːtəd]
- Amerikaans: [ˈwɒːɾɚ, ˈwɑːɾɚ], meervoud: [ˈwɒːɾɚz, ˈwɑːɾɚz], verlede deelwoord: [ˈwɒːɾɚd, ˈwɑːɾɚd]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | water |
| he, she, it | waters | |
| Verlede Tyd | watered | |
| Verlede Deelwoord | watered | |
| Teenwoordige Deelwoord | watering |
- Om te water.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | water o | wateren |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | waters | wateren |
| Datief | water | wateren |
- IPA:
- Nederlands: [ˈʋaːtər], meervoud: [ˈʋaːtərə(n)]
- Belgies: [ˈβaːtəʀ], meervoud: [ˈβaːtəʀə(n)]
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 5
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Werkwoorde in Engels
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands