Gaan na inhoud

vloei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vloei  
Verlede Tyd  ek  het gevloei    
Teenwoordige deelwoord vloeiend     
Hulp:IPA: [flui]
   
(lêer)
vloei
Saggies stroom; egalig in 'n rigting beweeg.
  1. Mere vloei nie soos riviere nie, maar riviere vloei algemeen in en uit mere.
  2. Elektriese stroom is die vloei (beweging) van elektriese ladings.

    Vertalings

  Vertalings:    vloei
Engels: flow(en)
Nederlands: vloeien(nl)
Xhosa: ela