vind
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vind |
| Verlede Tyd | ek | het gevind |
-
(lêer)
- Kry; na 'n soektog aantref; iets of iemand kry nadat jy daarna gesoek het.
- Iets op 'n bepaalde wyse ervaar, beskou of agterkom; bevind; bespeur.
- Sy vind toe haar sleutels in die yskas!
- Ek vind dat ek sooibrand kry as ek pastei eet.
- 1. kry
- 1. verloor
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vɪnt]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vinden
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vinden
- gebiedende wys van vinden
- 1.: Ik vind.
- 2.: Vind je?
- 3.: Vind!