vertelling
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vertelling | vertellings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vertellinkie | vertellinkies |
- ver•tel•ling
- Die handeling van vertel.
- Iets wat vertel word; storie; verhaal.
- Almal het aandagtig na die boeiende vertelling geluister.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|