vandag
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| vandag |
- Sedert 1285 in Middelnederlands opgeteken as van den daghe met 'n datief van dag. In Nederlands het die lang klinker "aa" van die datief in vandaag bewaar gebly. In Afrikaans het dit kort geword.[1]
-
(lêer)
- van•dag
- Op hierdie dag; die dag na gister en die dag voor môre.
- Vandag is dit Maandag 16 Februarie 2026.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|