vaas
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vaas | vase |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vasie | vasies |
- 'n dekoratiewe erdewerk- of glaskruik, veral bedoel om blomme in water te plaas
- Dit is die mooiste vaas wat sy nog in haar lewe gesien het en sy ontwikkel 'n obsessie om die vaas ná haar tante se afsterwe te besit.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|