tel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | tel |
| Verlede Tyd | ek | het getel |
| Teenwoordige deelwoord | tellend | |
| Verlede deelwoord | getelde | |
- Getalle in die regte volgorde opsê; oplopend opnoem.
- Die aantal bepaal; uitvind hoeveel daar is.
- Van belang wees; ag; volgens reëls plaasvind.
- Ek tel stadig tot 10.
- Hy tel vyf koeie in die veld. Sy tel hoeveel geld sy nog het.
- Die sosiale belang tel nie meer nie. Wen is al wat tel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tel | - |
- Geag; gereken wee.
- Ek is nie meer by hulle in tel nie.
| Aanwysende voornaamwoord | ||
|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
| Manlik | tel | tels |
| Vroulik | telle | telles |
- Hulp:IPA: [tɛl]
-
(lêer)
- 1.: «Il n’y a pas en ce pays-ci de telles coutumes.»
- Daar is in hierdie land nie sulke gewoontes nie.
- 2.: «Tel était alors l’état des affaires.»
- So was dus die stand van sake.
- 3.: «Il est tel que son père.»
- Hy is soos sy pa.
- 4.: «Telle est sa bonté qu’il se fait chérir de tout le monde.»
- Sodanig is sy goedheid dat hy by iedereen geliefd is.