tee
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tee | teë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| teetjie | teetjies |
- (drank) Warm drank wat uit die gedroogde blare van die teestruik berei word.
- Gedroogde blare van die teestruik.
- (plantkunde) Die teestruik,
Camellia sinensis.
- Maak vir ons 'n koppie tee.
- Die tee is op, ons sal nog moet gaan koop.
- Tee word in verskeie lande verbou.
| Vertalings: tee | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tee.