sy
Voorkoms
| Enkelvoud | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
| Onderwerp | ek | jy | u | hy | sy | dit |
| Voorwerp | my | jou | u | hom | haar | dit |
| Meervoud | ||||||
| 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
| Onderwerp | ons | julle | u | hulle | ||
| Voorwerp | ons | julle | u | hulle | ||
- Hulp:IPA: [səɪ̯]
-
(lêer)
- سَيْ
- Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud vroulik.
- Sy kam haar hare.
- Sy klap hom teen die kop.
| Vertalings: sy | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | |||||
|---|---|---|---|---|---|
| 1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon manlik |
3. persoon vroulik |
3. persoon onsydig |
| my | jou | u | sy | haar | dit se |
| myne | joune | u s'n | syne | hare | dit s'n |
| Meervoud | |||||
| 1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon | ||
| ons | julle, jul | u | hulle, hul | ||
| ons s'n, onse | julle s'n | u s'n | hulle s'n | ||
- Dui besit aan.
- Besitlike voornaamwoord van die derde persoon manlik.
- Hierdie is sy kopie, nie joune nie.
| Vertalings: sy | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sy | sye |
- Die linker- of regterkant van 'n mens/dier/voorwerp.
- Kante van 'n voorwerp, met uitsondering van die bo- en onderkant.
- 'n Vierkant het vier sye.
| Vertalings: sy | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sy | - |
- 'n Proteïendraad wat deur sekere insekte, veral die moerbysywurm
Bombyx mori vervaardig word
- Moerbei bome hou in die eerste plek verband met die sy-vesel kultuur (sy produksie) met China wat sy van kokonne gespin het so ver terug as 4 500 jaar gelede.[1]
| Vertalings: sy | |||
|---|---|---|---|