swak
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | swak | swak (swakke) | swaks | |
| Vergrotend | swakker | swakkers | ||
| Oortreffend | swakste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | uiters swak, doodswak, kuikenswak | |||
- 'n Tekort aan krag of vaardigheid.
- Van lae of onbevredigende standaard (breek maklik, nie goed gemaak nie, doen nie wat dit moet nie, ens.)
- Sekere lewenstylkeuses kan tot swak gesondheid lei.
- Die opponente was maar swak.
- «Die gees is gewillig, maar die vlees is swak.»
- Wil die regte ding doen, maar is nie fisies daartoe in staat nie.
| Vertalings: 1. Tekort aan krag of vaardigheid | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Wat maklik breek | |||
|---|---|---|---|