suur
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| suur | sure |
- Hulp:IPA: [syr]
| Vertalings: suur | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | suur | suur | ||
| Vergrotend | suurder | |||
| Oortreffend | suurste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | asynsuur | |||
- Met 'n wrang skerp smaak of reuk (soos sitroensap, asyn, onryp vrugte en vrot melk).
- Met 'n pH-balans van minder as 7.
- (figuurlik) Nors en onvriendelik; onaangenaam; onprettig.
- Hy eet 'n suur appel. Die melk is suur.
- Meng die suur mengsel in.
- Die strafskop wat mis geskop is maak die nederlaag ekstra suur.
| Vertalings: suur | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor suur.