stomp
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | stomp | stomp | stomps | |
| Vergrotend | stomper | stompers | ||
| Oortreffend | stompste | |||
- Wat sy skerpte verloor het
- Soos berge verouder, erodeer (verslyt) die rots as gevolg van reën, sneeu, wind en lopende water – die skerp gedeeltes van die rots word dus stomper.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|