stof
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stof | stowwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stoffie | stoffies |
- Fyn deeltjies van sand, dooie vel, ens.
- Vorm van fisiese materie.
- Die stof waai in my oë.
- Yster is 'n harde stof.
- Iemand onder stof loop (onderstebo loop of baasraak).
- Ek gaan sy broek afstof ('n pak slae gee).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|