stil
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | stil | stille | stils | |
| Vergrotend | stiller | stillers | ||
| Oortreffend | stilste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| stille | stilles | |||
- wat geen geluid maak nie
- Langs outopsietafel word Blumenthal stem vir stilles.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stil |
| Verlede Tyd | ek | het gestil |
- om 'n einde te maak aan honger of drang
- so het ons op ’n dag slaags geraak
- met water en uit die primordiale
- sop geseil, ons litte gerek en voete
- gegroei, lug in ons kiewe getrek en toe
- hande-viervoet die veld met ons snoete
- verken, ons honger vir die eerste keer
- met vleis gestil en bloed verspil[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|