sluit
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sluit |
| Verlede Tyd | ek | het gesluit |
| Teenwoordige deelwoord | sluitend | |
| Verlede deelwoord | gesluite, geslote | |
- Draai sleutel in slot; keer dat iets kan oopmaak.
- Toe maak.
- Ooreenkoms aangaan.
- Sluit die deur voor jy loop.
- Die skool sluit Vrydag vir die vakansie.
- Die strydende partye sluit 'n vredesooreenkoms.
| Vertalings: sluit | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [slœy̯t]
-
(lêer)
- 1.: Ik sluit.
- 1.: Jij sluit.
- 1.: Hij, zij, het sluit.
- 2.: Sluit!