Gaan na inhoud

skiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] Skiet.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skiet  
Verlede Tyd  ek  het geskiet        
  1. 'n Projektiel met 'n wapen soos 'n geweer of 'n kettie afvuur.
  2. Vinnig beweeg.
  3. (plantkunde) Opkom; ontkiem; sade vorm.
  1. Die jagter skiet 'n bok.
  2. Die kar skiet vorentoe en tref die stopteken.
  3. Die boom skiet wortels/saad.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: shoot(en)
Nederlands: schieten(nl)