ryk
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ryk | ryke |
- Heerskappy; oppergesag; regering; staat of nasie onder 'n vors of heerser.
- (biologie) 'n Takson wat uit een of meer stamme bestaan en deel van 'n domein uitmaak.
- In Europa het die Heilige Romeinse Ryk met die keiser as Godgegewe heerser as universele monargie bestaan.
- Biologie onderskei tussen verskeie koninkryke, waaronder die plante- en diereryk.
| Vertalings: ryk | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | ryk | ryke | ||
| Vergrotend | ryker | |||
| Oortreffend | rykste | |||
- Baie geld en besittings hê.
- Oorvloedig; vermoënd.
- Uitgebreid, veelomvattend.
- Die man het geld soos bossies, hy is skatryk!
| Vertalings: ryk | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ryk.