Gaan na inhoud

rum

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rum     
(drank) 'n alkoholiese drank wat gemaak word deur suikerrietmelasse of suikerrietsap te fermenteer en dan te distilleer.
  1. Swartbaard donker rum is gedistilleer, verouderd en gebottel in Suid-Afrika deur Yeah Brew brewing and Distilling co. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rum(en)
Nederlands: rum(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rum.