Gaan na inhoud

rook

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rook    roke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rokie     rokies  
   
(lêer)
'n Aërosol van fyn, vaste deeltjies in die lug wat ontstaan by verbranding
  1. Die rook en hitte van die woeste brand in Oregon skep reuse-“vuurwolke” wat met rook en as gevul is en weerlig en vuurtornado's tot gevolg het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: smoke(en)
Nederlands: rook(nl) m


Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek rook  
Verlede Tyd  ek  het gerook    
Teenwoordige deelwoord rokend   
Verlede deelwoord gerookte   
  1. Om rook van dwelms soos tabak of dagga inasem
  2. (voeding) Om vleis of vis meer volhoubaar te maak deur dit in rook op te hang
  1. 'n Man wat vier tienjarige kinders gedwing het om dagga te rook voordat hy hulle verkrag het, is Woensdag in die Hopetown-landdroshof gevonnis.[2]
  2. Jy kan byna enige vis met dié metode rook, maar snoek werk baie goed. [3]

    Vertalings

  Vertalings:   1. tabak, dagga
Engels: smoke(en)
Nederlands: roken(nl)
  Vertalings:   2. vis, vleis
Engels: smoke(en)
Nederlands: roken(nl)