pont
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pont | ponte |
- pont
- (skeepvaart) 'n Platboomvaartuig wat gebruik kan word om ’n rivier oor te steek.
- Verkeer gaan by Sendelingsdrif teen R150 per voertuig met 'n pont oor die Oranjerivier.
| Vertalings: pont | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | pont m | ponts |
| (met lidwoord) | le pont | les ponts |
- Hulp:IPA: [pɔ̃]
-
(lêer)
- Brug.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | pont v/m | ponten |
| Verkleinwoord | pontje | pontjes |
- Hulp:IPA: [pɔnt]
-
(lêer)
- (skeepvaart) Pont.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Skeepvaart in Afrikaans
- Woorde in Frans
- Selfstandige naamwoorde in Frans
- Woorde met oudio in Frans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Skeepvaart in Nederlands