perd
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| perd | perde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| perdjie | perdjies |
- perd
- پَِرْدْ , meervoud: پَِرْدِی
- pèrt, meervoud: pèrde, pèrre
- «Gou op jou perdjie.»
- Gou kwaad word.
- «As die perde horings kry»
- Nooit; Onmoontlik.
- «Trou is nie perdekoop nie»
- Trou is ’n ernstige saak..
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor perd.