peer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| peer | pere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| peertjie | peertjies |
- پَِیرْ , meervoud: پَِیرِی
- (vrugte) Soort somervrug met soet en sappige vleis.
Pyrus communis, die boom wat die vrugte dra.- (informeel) Teelbal.
- Mampoer kan industrieel vervaardig word, maar in die Groot Marico stook boere nog steeds hul eie mampoer van vrugte soos appelkose, kersies, lemoene, pruime, pere, vye en geelperskes.
- Die rye peer- en appelbome staan wit van die bloeisels.
| Vertalings: Vrug | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Teelbal | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor peer.