Gaan na inhoud

pak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pak    pakke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pakkie     pakkies  
  1. iets wat heeltemal met papier of ander materiaal bedek is
  2. (kleding) klere wat amper die hele liggaam bedek, gewoonlik bestaande uit 'n baadjie en 'n broek
  1. Elke keer as ek n pak oopmaak om brood deeg te knie is ek en die toonbank vol meel[1]
  2. Bykomend, die nuwe pak verhoog die omvang van skouerbeweging aansienlik, en ruimtevaarders kan selfs hul arms bo hul koppe lig[2]
Pakesel, pakhuis,
ruimtepak, karatepak

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pack(en), parcel(en)
Nederlands: pak(nl) o
  Vertalings:   
Engels: suit(en)
Nederlands: pak(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek pak  
Verlede Tyd  ek  het gepak    
Teenwoordige deelwoord pakkend   
Verlede deelwoord gepakte   
  1. in sy greep kry
  1. IRR wil 'vals transformasie' by SA maatskappye pak.[3]