pad
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pad | paaie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| paadjie | paadjies |
- 'n Harde, lang stuk grond waarop mens kan loop of ry; smal strook land wat verkeer dra.
- 'n Roete waarop mens van een plek na 'n ander kan gaan.
- (figuurlik) Pad of trajek in die algemene sin, die manier waarop iets bereik of verwesenlik word/kan word.
- Op die pad in die bos kom Rooikappie die wolf tee.
- Wat is die kortste pad na Pretoria?
- Die pad na perfeksie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pad.