naald
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| naald | naalde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| naaldjie | naaldjies |
-
(lêer)
- (tegniek) (gereedskap) 'n Lang, dun, skerp instrument gewoonlik gebruik om iets te deurboor soos in naaldwerk, borduurwerk, akupunktuur, tatoeëring, liggaamspiercing, mediese inspuitings, ens.
- Die huid word met 'n fyn naaldjie ongevoelig gemaak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|