na
Voorkoms
-
(lêer)
| Voorsetsel |
|---|
| na |
- Later as iets anders.
- In die rigting van.
- Lyk soos.
- Ek sal my tande borsel na ek geëet het.
- Sy het na my toe gestap.
- Hy lyk na sy pa.
- Ná dese.
| Vertalings: 1. Later as iets anders | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. In die rigting van | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Lyk soos. | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| na |
- Verby; verstreke.
- Gebruik ná (met ’n aksent) om tyd aan te dui, na (sonder 'n aksent) dui gewoonlik op die rigting.
- Februarie kom ná Januarie.
- Hulp:IPA: [na]
-
(lêer)
| Woord |
|---|
| na |
- Ná; later in tyd
- «Hij gaat na het werk naar huis.»
- Hy gaan ná die werk huis toe.
| Voorsetselbywoord | |
|---|---|
| na | |
| Bywoordelike voornaamwoord | |
| Persoonlik | erna |
| Naby | hierna |
| Veraf | daarna |
| Betreklik | waarna |
| Vraend | waarna? |
| Onbepaald | ergens na |
| Negatief | nergens na |
| Universeel | overal na |
- «Het is hier niet na, het is ervoor.»
- Dis nie hierna nie, dis hiervoor
- «Hij aapt me na!»
- Hy aap my na!
- Voorsetselbywoord
- Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde, asook skeidbare werkwoorde.