munt
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| munt | munte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| muntjie | muntjies |
- 'n Goue munt se waarde kan afhang van die heersende goudprys, maar die uniekheid van die munt speel ook 'n groot rol in prysbepaling.
- Op dié stadium is daar steeds goud gedelf en genoeg goud is gevind om die oprigting van 'n munt te regverdig.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | munt |
| Verlede Tyd | ek | het gemunt |
- Muntstukke vervaardig.
- Daar is amptelik 986 goue muntstukke gemunt, elk met 'n oorspronklike waarde van 22 sjielings.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|