motor
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| motor | motors |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| motortjie | motortjies |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| motor [3] | motore |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| motortjie | motoortjies |
- mo•tor
- 'n Motorvoertuig of kar; voertuig met drie of meer wiele, 'n enjin en bakwerk.
- 'n Elektriese toestel wat elektrisiteit gebruik om draaibeweging te veroorsaak om iets te laat draai.
- 'n Masjien wat 'n voorwerp aandryf deur 'n krag te veroorsaak wat gewoonlik tot beweging lei.
- 'n Motor word gewoonlik in 'n motorhuis of onder 'n motorafdak geberg as dit nie gebruik word nie.
- Hierdie motor werk met wisselstroom.
- Twee van die vliegtuig se motore het uitgebrand.
- 1. outomobiel (verouderd), motorkar, motorvoertuig
- 3. enjin
| Vertalings: motor | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor motor.