moet
Voorkoms
| Werkwoord |
|---|
| moet |
- Verplig; gedwonge wees; nie 'n keuse hê nie.
- Ons moet by die rooi lig stop.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| moet | moete, moets |
- Iets noodsaakliks; wat nie oorgesien mag word nie.
- (minder gebruiklik) 'n Spoormerk of indruksel; litteken of blou kol op die vel.
- Die koek is 'n moet!
- Hy het vir weke moete op sy vel gehad.
| Vertalings: 1. Iets noodsaakliks | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Drukmerk of litteken | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [mut]
-
(lêer)
- enkelvoud teenwoordige tyd van moeten
- 1.: Ik moet.
- 1.: Jij moet.
- 1.: Hij, zij, het moet.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands