meer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meer | mere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| meertjie | meertjies |
-
(lêer)
- Groot stuk water, groter as 'n dam, wat deur land omring word.
- Die Victoriameer is die grootste meer in Afrika.
| Vertalings: meer | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | baie | |
| Vergrotend | meer | |
| Oortreffend | meeste | |
- Vergrotende trap van baie.
- Ek het meer lekkers as jy.
| Vertalings: meer | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | meer |
| Verlede Tyd | ek | het gemeer |
- In ’n hawe vasmaak.
- Die matroos meer sy boot vas. Hy het die boot vasgemeer.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor meer.