massa
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| massa | massas |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| massatjie | massatjies |
- mas•sa
- (wetenskap) Die totale hoeveelheid materie in 'n objek.
- Groot hoeveelheid; menigte.
- Die totale massa van ’n ster bepaal sy evolusie en wat aan die einde van sy leeftyd daarmee gebeur.
- Toe Jesus uit die skuit klim, sien Hy dat daar reeds 'n massa mense bymekaar was.[1]
| Vertalings: massa | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor massa.
- ↑ Matteus 14:14