mango
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mango | mango's |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| mango'tjie | mango'tjies |
- man•go
- (plantkunde)
Mangifera indica, 'n subtropiese boom. - (vrugte) Die peervormige vrugte van hierdie boom met veselagtige vleis.
- Die mango is 'n bladhoudende boom wat 40 m hoog kan word.
- Ryp mango's is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.
| Vertalings: mango | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mango.