maal
Voorkoms
- maal
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | maak |
| Verlede Tyd | ek | het gemaal |
| Teenwoordige deelwoord | malende | |
| Verlede deelwoord | gemaalde | |
- fynmaak tussen twee stene of in 'n meule
- onrustig rondbeweeg
- (wiskunde) vermenigvuldig
- Die werker by die tent van ontmoeting vat 'n hand vol van die gemaalde graan saam met die olie.[1]
- Dit maal deur my kop...
- Maal en deel.
| Vertalings: 1. fynmaak | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. onrustig rondbeweeg | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. vermenigvuldig | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| maal | male |
- terugkerende gebeurtenis
- vullende kos wat reëlmatig geëet word
- Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik [2]
- Hy het sy maal geniet.
| Vertalings: 1. terugkerende gebeurtenis | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. vullende kos wat reëlmatig geëet word | |||
|---|---|---|---|