luis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| luis | luise |
- (insekte) 'n Ektoparasitiese insek wat tot die subinfraorde
Phthiraptera behoort
- Luise is insekte (met ses bene) en myte aragniede (met agt bene). Luise en myte het ’n groot impak op veral wolskape, omdat hul teenwoordigheid die wol beskadig.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor luis.