long
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| long | longe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| longetjie | longetjies |
- long
- (anatomie) 'n Orgaan, deel van die asemhalingstelsel, waarin gaswisseling tussen lug en bloed plaasvind.
- Die funksie van die long is om suurstof vanuit die lug met koolstofdioksied in die bloed te ruil.
| Vertalings: long | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor long.