Gaan na inhoud

lewer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek lewer  
Verlede Tyd  ek  het gelewer        
   
(lêer)
le•wer
Goedere of dienste beskikbaar maak; verskaf of voorsien.
Hy lewer meel aan bakkerye. Sy het 'n toespraak gelewer.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: deliver(en)
Nederlands: leveren(nl)
Die lewer vanaf die agterkant gesien.
Enkelvoud Meervoud
  lewer    lewers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lewertjie     lewertjies  
(anatomie) Groot orgaan in die middel van die liggaam wat talle chemiese funksies vervul.
Die lewer is die grootste klier in die menslike liggaam.
klier, orgaan

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: liver(en)
Esperanto: hepato(eo)
Galicies: fígado(gl)
Nederlands: lever(nl)
Ndebele (Suid-): isibindi
Sotho (Noord-): sebete
Sotho (Suid-): sebete(st)
Swazi: sibindzi(ss)
Tswana: sebete(tn)
Venda: tshivhindi
Xhosa: isibindi
Tsonga: xivindzi(ts)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lewer.