lewe
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lewe | lewes |
-
(lêer)
- le•we
- Die voortbestaan van 'n organisme; bestaan; asemhaal; groei; toestand van nie dood wees nie.
- Die lewe op aarde moes tydens die ystyd heel anders daar uitgesien het as nou.
| Vertalings: lewe | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lewe |
| Verlede Tyd | ek | het gelewe |
| Teenwoordige deelwoord | lewende | |
- Die deurmaak van die lewe.
- Sy lewe al drie jaar langer as verwag met die siekte.
- Ons sal lank lewe!
| Vertalings: lewe | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lewe.