Gaan na inhoud

koppel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek koppel  
Verlede Tyd  ek  het gekoppel    
Teenwoordige deelwoord koppelend   
Verlede deelwoord gekoppelde   
kop•pel
Om twee voorwerpe aan mekaar te verbind
  1. Die helderheid van die gloeilamp verminder as meer lampe in serie gekoppel word[1]
Koppelteken, koppelvlak, koppelverkoop, koppelwerkwoord
Enkelvoud Meervoud
  koppel    koppels  
Twee voorwerpe, versreëls ens. wat aan mekaar verbind is
  1. Dus, terwyl al die koppels twee opeenvolgende lyne is, is nie al twee opeenvolgende lyne koppels nie.[2]