kleur
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kleur | kleure |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kleurtjie | kleurtjie |
-
(lêer)
- Die onderskeid wat op die basis van die verskillende golflengtes van lig gemaak word.
- Wat is jou gunsteling kleur?
- Kleur is 'n ervaring wat (in mense) afkomstig is van die vermoë van die delikate struktuur van die oog om verskillend-gefilterde analises van 'n beeld te kan onderskei.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kleur |
| Verlede Tyd | ek | het gekleur |
- Aan iets kleur gee; verf.
- Ma het die kombers blou gekleur.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kleur.