kind
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kind | kinders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kindjie | kindertjies |
- kind
- كِنْدْ , meervoud: كِنْدِرْسْ
- kint, kind; meervoud: kinders, kinners
- Afstammeling van menslike ouers.
- Jong, onervare menslike wese.
- Ek het jou lief want jy is my kind.
- Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.[1]
- «Die kind se naam is Wit Willem. »
- ’n Saak is afgehandel en daar kan niks meer aan gedoen word nie (hy is nou klaar met dié naam gedoop).
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kind.
- ↑ Lukas 18:16
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kind o | kinder, kinjer, kinger |
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kind o | kinderen |
| Verkleinwoord | kindje, (Vlaams:) kindje | kindertjes, (Vlaams:) kinderkes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | kinds | kinderen |
| Datief | kind(e) | kinderen |
- IPA:
- Nederlands: [kɪnt], meervoud: [ˈkɪndərə(n)]
- Belgies: [kɪnt], meervoud: [ˈkɪndəʀə(n)]
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | kind v | kindin | kindur, kindir | kindurnar, kindirnar |
| Genitief | kindar | kindarinnar | kinda | kindanna |
| Datief | kind | kindinni | kindum | kindunum |
| Akkusatief | kind | kindina | kindur, kindir | kindurnar, kindirnar |
- IPA:
- onbepaald: [g̊ʲɪnd̥], genitief: [ˈg̊ʲɪnd̥ar]; meervoud: [ˈg̊ʲɪnd̥ʏr, ˈg̊ʲɪnd̥ɪr], genitief: [ˈg̊ʲɪnd̥a], datief: [ˈg̊ʲɪnd̥ʏm]
- bepaald: [ˈg̊ʲɪnd̥ɪn], genitief: [ˈg̊ʲɪnd̥arɪnar], datief: [ˈg̊ʲɪnd̥ɪnɪ], akkusatief: [ˈg̊ʲɪnd̥ɪna]; meervoud: [ˈg̊ʲɪnd̥ʏ(r)d̥nar, ˈg̊ʲɪnd̥ɪ(r)d̥nar], genitief: [ˈg̊ʲɪnd̥ana], datief: [ˈg̊ʲɪnd̥ʏnʏm]
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | kind v | kindin | kindur | kindurnar |
| Genitief | kindar | kindarinnar | kinda | kindanna |
| Datief | kind | kindinni | kindum | kindunum |
| Akkusatief | kind | kindina | kindur | kindurnar |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Limburgs
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde in Yslands